Ekonomiese sanksies teen Turkye

Ekonomiese sanksies teen Turkye

Rusland het ‘n pakket van ekonomiese sanksies teen Turkye aangekondig oor die neerskiet van ‘n Russiese vegvliegtuig verlede week op die Siriese grens. ‘n Dekreet in die verband is deur president Vladimir Putin onderteken. Die sanksies raak onder meer invoere vanuit Turkye, die werk van Turkse maatskappye in Rusland en Turkse burgers wat vir Russiese […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,195
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php