Toyota Verblitz, die Japanse klub waarmee die Vrystaat-Cheetahs vanjaar ’n ooreenkoms aangegaan het, het Os du Randt probeer oorreed om weer sy rugbystewels aan te trek. Volgens die bestuurder van die klub, Masahiro Kamegawa, is die 43-jarige du Randt egter nie te vinde daarvoor nie. Du Randt is die afgelope drie maande reeds die span […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments