Polisie hou hostel dop na skietery

Polisie hou hostel dop na skietery

Vier mense is Vrydagaand by die KwaMashu-hostel noord van Durban doodgeskiet. Die motief vir die moorde is nog nie bekend nie, maar die vier slagoffers was na bewering aktiewe ANC-ondersteuners. Die KwaMashu-hostel is in die aanloop tot die verkiesings vroeër vanjaar as ‘n brandpunt in KwaZulu-Natal geïdentifiseer. Lede van verskeie politieke partye, insluitend die ANC, IVP […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,277
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php