Steeds volhou dat die polisie ‘n goeie storie het om te vertel

Steeds volhou dat die polisie ‘n goeie storie het om te vertel

Solidariteit sê die toename in ernstige misdaad moet  toegeskryf word aan ʼn leierlose polisiemag wat daarin gefaal het om misdaad in die land te bekamp. ‘n Woordvoerder van die vakbond, Juran van den Heever, sê die polisie moet werkbare planne in werking stel om te verhoed dat misdaadsyfers jaarliks styg. Hy sê dit is kommerwekkend […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

494
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php