Ondersoek heropen ?

Ondersoek heropen ?

Die Vryheidsfront Plus wil hê dat die ondersoek na regsverydeling teen die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, heropen word. Woordvoerder Pieter Groenewald sê in ‘n verklaring die arrestasie van die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Arno Lamoer, en drie ander senior polisie-offisiere op aanklagte van korrupsie, rampokkery en geldwassery, het opnuut vrae laat ontstaan oor die regsverydeling-ondersoek teen Phiyega […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,423
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php