President Jacob Zuma sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het ‘n nasionale plan van aksie in konsepvorm opgestel om rassisme, rassediskriminasie, xenofobie en verwante onverdraagsaamhede hok te slaan. Hy het gister op die Moses Mabhida-stadion in Durban, KwaZulu-Natal, tydens die viering van Menseregtedag gepraat. Zuma sê sodra die plan voltooi is, sal dit […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments