Nasionale Studente-finansiële Hulpskema vra die Inkomstediens om skuldenaars op te spoor

Nasionale Studente-finansiële Hulpskema vra die Inkomstediens om skuldenaars op te spoor

Die Nasionale Studente-finansiële Hulpskema het die hulp van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens bekom om skuldenaars te help opspoor. ‘n Woordvoerder sê studente wat opgeskop of afgradeer het, skuld die fonds veertien miljard Rand en dit belemmer die kans om ander studente te help. Die SAID gaan besonderhede verstrek van mense wat hulle studies afgehandel het, maar […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,822
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php