Kameroen sê sy weermag het meer as 80 lede van die militantegroep Boko Haram doodgemaak. Die militante het volgens berigte die grens vanaf Nigerië oorgesteek en ‘n weermagkamp aangeval. Vyf soldate is ook in die gevegte dood. Kameroen en Niger, wat ook al onder Boko Haram-aanvalle deurgeloop het, sê hulle het reeds honderde Boko Haram-ondersteuners […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments