Klagstaat van die Amerikaanse FBI ontvang oor Fifa

Klagstaat  van die Amerikaanse FBI ontvang oor Fifa

Die minister van justisie, Mike Masutha , het bevestig dat hy ‘n klagstaat  van die Amerikaanse federale speurdiens, die FBI, ontvang het oor Suid-Afrika se beweerde betrokkenheid by die  Fifa omkoopskandaal. ‘n Betaling van tien miljoen dollar  wat Suid-Afrika  destyds  aan die Sokkervereniging vir Noord-Amerika, Sentraal-Amerika  en die Karibiese Eilande- Concacaf- gemaak het, is die spil […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

446
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php