Amerikaanse lugaanvalle vanaf Turkye

Amerikaanse lugaanvalle vanaf Turkye

Turkye gaan toelaat dat Amerika lugaanvalle teen die Islamitiese Staat vanaf  ‘n strategiese Turkse militêre basis naby die Siriese grens uitvoer. Amerikaanse amptenare sê ná maande se onderhadelinge is ‘n ooreenkoms vir die gebruik van die Incirlik-lugmagbasis Woensdag gefinaliseer in ‘n telefoongesprek tussen president Barack Obama en sy Turkse ampsgenoot, Recep Erdogan. Turkse vegvliegtuie het […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,003
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php