Die jaarlikse Suid-Afrikaanse junior geslote skaaktoernooi het die afgelope week by Hoërskool Waterkloof in Pretoria plaasgevind. Die toernooi waaraan 267 skaakspelers deelgeneem het, vind jaarliks plaas om die top spelers in die onderskeie ouderdomsgroepe vir seuns en meisies te bepaal. Die skaakspelers gaan later vanjaar deelneem aan die Wêreld Jeug-kampioenskappe in Halkidiki, Griekeland asook die […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments