Instituut vir Rasseverhoudinge sê Publiek het rede om die polisie te vrees

Instituut vir Rasseverhoudinge sê Publiek het rede om die polisie te vrees

’n Verslag van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge oor die misdadige gedrag van polisielede is Vrydag aan die nasionale ­polisiehoof, generaal Riah ­Phiyega, oorhandig. Rapport berig dat een van die bevindings van die verslag, wat Woensdag openbaar gemaak sal word, is dat die publiek rede om die polisie te vrees. Die verslag is gegrond op […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,047
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php