'n Mens kan jou kwalik 'n Suid-Afrika voorstel sonder die emosies wat deur sport ontketen word. Daarom is dit nogal vreemd dat min boeke tot dusver geskryf is waarin Suid-Afrikaners se verhouding met sport oor die afgelope 20 jaar in oënskou geneem word …
Comments