Die Griekse parlement het gisteraand laat na intense debat omvattende maatreëls aanvaar wat die weg sal baan vir derde hulppakket van tot 68 miljard euro’s. Altesame 229 van die 300 parlementslede het ten gunste van die besuinigings-maatreëls gestem, terwyl 64 daarteen gestem en ses buite stemming gebly het. Van die hervormingsmaatreëls wat die parlement moes aanvaar […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments