Bryan Pyne-James ’’n bestuurder van SANParke is Woensdag vir geldinsameling afgedank. Die raad het ook ’n strafregtelike klag van onder meer diefstal teen Pyne-James aanhangig gemaak. Dr. Gert Dry, raadslid belas met mensehulpbronne, het Woensdag gesê Pyne-James is ook meegedeel dat hy R1,9 miljoen aan SANParke moet terugbetaal. Pyne-James is op 1 Februarie 2011 […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments