Sekspes Reddy afgedank by SASCOC

Sekspes Reddy afgedank by SASCOC

Kaapstad – SA Rugby-president en SASCOC-raadslid Mark Alexander was een van slegs twee raadslede wat teen die bevindinge van adv. Anton Myburgh SC, wat op 4 en 7 Desember in die dissiplinêre ondersoek teen Tubby Reddy, Vinesh Maharaj en Jean Kelly die voorsitter was, gestem het. Aardskuddende besonderhede het na vore getree, wat gelei het […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,118
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php