Die metropolisie in Ekurhuleni in Gauteng het hulle in sterk teenkanting vasgeloop toe hulle EFF-lede wou verjaag wat grond onwettig beset het. Tientalle mense het plakkershutte onwettig op privaat grond naby Tembisa opgerig. Pogings deur die polisie om hulle te keer, was vergeefs omdat die besetters hulle weggejaag het. eNCAeNUUS
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments