Aanstelling was onwettig en irrasioneel

Aanstelling was onwettig en irrasioneel

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vanoggend die aanstelling van Hlaudi Motsoeneng as bedryfshoof van die SAUK ter syde gestel. Regter Dennis Davis het in sy uitspraak gesê Motsoeneng se aanstelling was onwettig en irrasioneel.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,460
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php