Die dodetal in die naweek se aardbewing in Nepal het tot meer as ses-duisend gestyg, terwyl die lot van duisende mense in afgeleë en moeilik-bereikbare gebiede nog nie bekend is nie. Die Rooikruis sê dorpe en gemeenskappe naby die episentrum van die skudding in sentraal-Nepal is byna heeltemal verwoes en oorlewendes is in ‘n desperate […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments