Die VF-Plus verkla twee ministers oor die hantering van die Nkandla-sage

Die VF-Plus verkla twee ministers oor die hantering van die Nkandla-sage

Die Vryheidsfront Plus het die minister van polisie, Nathi Nhleko, en die minister van openbare werke, Thulas Nxesi, by die Openbare Beskermer en die parlementêre komitee op Etiek aangekla na aanleiding van die Nkandla-debakel. Partyleier Pieter Mulder sê die verslag wat die twee aan die Parlement voorgelê het, het bevind dat al die opgraderings by […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,547
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php