DA vra ministers om onnodige besteding in te perk

DA vra ministers om onnodige besteding in te perk

Die Demokratiese Alliansie het ministers gevra om Finansminister Pravin Gordhan te help om onnodige besteding aan luukse goedere en dienste te besnoei. Woordvoerder David Maynier sĂȘ besteding aan konsultante, reis, spyseniering en vermaak het in die vorige boekjaar 35,2 miljard Rand beloop, wat onaanvaarbaar is:

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,527
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php