Die departement van staatsveiligheid het ontken dat Suid-Afrika die gevaar loop om die teiken van terreuraanvalle te word. ‘n Woordvoerder, Brian Dube, sê daar is geen daadwerklike bedreiging nie en hulle werk deurgaans daaraan om die veiligheid van almal binne die grense van die land te verseker. ‘n Navorser van die Instituut vir Sekerheidstudies, Martin […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments