Die Dusi-marathon het vanoggend begin ten midde van kommer oor die watergehalte

Die Dusi-marathon het vanoggend begin ten midde van kommer oor die watergehalte

  Die Dusi-marathon het vanoggend begin ten midde van kommer oor die watergehalte in die Umsunduzi-rivier. Verskeie voorvalle van rioolstorting het voorgekom en die e-coli-telling in die rivier het kwaai toegeneem. Die organiseerders het `n verpligte dra-skof ingestel om die ergste besoedeling te vermy. Meer as 1 400 roeiers het weggespring en vanjaar word wyle […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

530
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php