Gevra om onmiddellik te begin met samesprekings oor die land se onttrekking

Gevra om onmiddellik te begin met samesprekings oor die land se onttrekking

Die stigterslede van die Europese Unie het Brittanje gevra om onmiddellik te begin met samesprekings oor die land se onttrekking aan die groepering in die belang van alle betrokkenes. Dit volg op eergister se referendum waarin die meerderheid Britte gestem het om die EU te verlaat. ‘n Versoekskrif vir ‘n tweede referendum het intussen reeds […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

777
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php