Die departement van vervoer eis verduideliking van Prasa

Die departement van vervoer eis verduideliking van Prasa

Die departement van vervoer eis’n verduideliking van die Passasier-spooragentskap- Prasa- nadat dit aan die lig gekom het dat hy blykbaar 40 miljoen rand  meer as die voorgeskrewe bedrag aan die bemagtigingsmaatskappy Swifambo Rail Leasing betaal het. Prasa het in 2013 ’n kontrak aan Swifambo, ’n plaaslike maatskappy, toegeken om 70 lokomotiewe by Vossloh España aan te […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

762
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php