Debat in die parlement ontaard weer in chaos

Debat in die parlement ontaard weer in chaos

Gedurende ‘n vurige debat vanmiddag in die parlement is die DA gevra om die parlement te verlaat, maar sy lede het geweier. Chaos het uitgebreek nadat die party se John Steenhuisen aan die visevoorsitter van die nasionale raad van provinsies, Raseriti Tau, gesê het dat hy geen beheer oor lede het nie en moet ophou […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,457
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php