Aansoek om spesiale mediese behandeling

Aansoek om spesiale mediese behandeling

Die veroordeelde bedrieër, Schabir Shaik, wat op parool uit is, het aansoek gedoen om in die buiteland spesiale mediese behandeling te kry. Die waarnemende nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Zach Modise, het die aankondiging by die parlement gedoen en gesê die departement oorweeg tans Shaik se versoek en behoort voor Vrydag ’n besluit te neem. […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,155
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php