Spesiale badkamer vir Oscar

Spesiale badkamer vir Oscar

Die departement van korrektiewe dienste het Sondag ontken dat daar ʼn spesiale badkamer vir Oscar Pistorius gebou word in die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria. “Die beplanning en bou van die badkamer en ander algemene instandhouding deur RC Civils-kontrakteurs het ʼn lang tyd gelede al begin,” het Manelisi Wolela, woordvoerder van die departement, gesê. “Dit is […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,012
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php