Daar word gehoop dat ’n vlekkelose diamant van 100 karaat wat aanstaande maand by Sotheby’s in New York opgeveil word tot 25 miljoen dollar op die veiling sal behaal. Die diamant is ‘n dekade gelede in ‘n diamantmyn van De Beers in Suid-Afrika ontdek. Dis een van slegs vyf diamante van meer as ‘n honderd […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments