Die All Blacks se kaptein, Richie McCaw, sal in vandag se Bledisloebeker-wedstryd teen Australië op Edenpark in Aucklandgeskiedenis maak wanneer hy in sy 142ste toets sal speel. Hy verbeter daarmee die rekord van 141 toetse wat deur die voormalige kaptein en senter van Ierland, Brian O’Driscoll, gehou is. Die 34-jarige McCaw steur hom nie veel […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments