Wouter van de Venter – As Die Hippies Begin Dans

Wouter van de Venter – As Die Hippies Begin Dans

Wouter van de Venter se nuwe enkel snit “As Die Hippies Begin Dans” van af sy nuwe album “Toe Roep Jy My”.

Nou Beskikbaar op iTunes en Apple Music:
https://itun.es/za/Uroyeb

Volg Wouter van de Venter :
Facebook: https://www.facebook.com/woutervdventer
Twitter :https://twitter.com/woutervdventer

Besprekings:
Anita by 0764865050 of
www.Bluedivision.co.za
anita@bluedivision.co.za

Media Navrae:
media@vonk.co.za

Algemene Navrae:
Lydia Winchester – lydiaw@mweb.co.za

Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Wouter van de Venter & Michael Van Zyl

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
Michael Van Zyl
VPHFilms
www.vphfilms.com

Liedjie Publikasie:
Wouter van de Venter | Vonk Musiek

©Vonk Musiek 2016

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

1,855,903
Like
Save

Comments

Chantel Coetzee says:

Ons love musiek, en is geneig om dieselde musiek wat die platinum hits is oor en oor te luister. Hierdie liedjie het toevallig opgekom in die middel van ons musiek, Ek Love die Happy vibes van die liedjie! Gaan hom beslis op al my playlists sit! Eks seker my afrikaans liefhebber vriende gaan ook mal wees oor die song!

Martie Theron says:

1234567890gbhkb vcnmnpluhytrewqa

mrmody says:

I want to party with RSA hippies.

The Goose says:

Appreciate you making an effort to look good for the music video, Wouter…

Ditto van Biljon says:

Tydlose treffer !!!

Lynette Coertze says:

Die beste song ooit

Arno Rautenbach says:

Hippie hulle gaan piepie

Hvz Botha says:

Ek weet presies waar daai tafel is waar op hy sit 00:12, goeie memories van my ma, sy sou mal wees oor hierdie. Mag sy vir altyd sos 'n Hippie dans in de hemel! Dankie vir die mooi song Wouter

Oostewald Van Graan says:

Julle kan nog baie songs maak vir ons dit is puik.

tiaandupreez says:

Well done op 1 Miljoen!
Die "Toe Roep Jy My" album sal nog vir ontelbaar jare op herhaal wees. 🎵🎶

Herman Bester says:

Befokte song Wouter!!!!!!

Marshall Harmse says:

Ek wil net weet wie die 156 dose is wat die ge 'DISLIKE" het… Soek net adresse , barannewyn en 'n kontak waar ek 160 of so koeËls kan koop?

Karel Maclean says:

Never trust a hippie

Kallie B says:

Dit is nou kwaliteit musiek.

Attie Van Der Colff says:

Dankie Wouter!!!!!! Doen so voort asb!!!

Kwaku Bro says:

https://t.co/7Tz7yLQWxI

This is a YouTube link to my another music, called PARTY HARD, very inspirational also. It generally admonishes us to keep on no matter how bad it becomes, having fun with hard work as if it were a Party. Check it out, I know you'll love it.
#PartyHard

Diaan Demiljo says:

True life story

GARDEN THINGZ says:

Hoera virri hiepies… met hul aani stuur sal onse land nooit vali.. 😂

Raine Carosin says:

Selfs die slange, spinnekoppe en sommer Al van Ons DANS LEKKER SAAM, even if some of us are invisible for our own good – dancing in the dark xxx

Bernhard Kruger says:

Legend song!!!

David De Castro says:

lekker tune, smart song

Sandy Herman says:

World class production…..absolutely profound ….totally resonates
I was dancing

Herman Clark says:

Beste goedvoel liedjie nog !!!

Martin Ham says:

Goed man…lekkere muziek…en ik krijg steeds meer zin,om naar zuid afrika te komen

Suzaan says:

Dis my soooong!

Babsie FOURIE says:

Uitstekend awesome, gaan nou dans!

Ruan Fourie says:

106K! Kom mense ons druk hom nog!

Michelle Van der Westhuizen says:

Wouter van de Venter is a very "modest" friend. But he has the abilities of a Super Hero.
I knew that "As die Hippies begin Dans" would be a well known song to many.
We know all his songs by heart … Go and buy his CD…. it would be well worth it !!! ♥

Stephanie Pretorius says:

Glo mens kan soms soos hippie dans en sing…sommer net vry raak en wees…

Kitaarkop Endop says:

lang

Write a comment

*

css.php