Vrou 37 dae lank op Kaapstad-lughawe aangehou

Vrou 37 dae lank op Kaapstad-lughawe aangehou

Kaapstad – ‘n Chinese vrou is 37 dae lank in ‘n kamertjie by die Kaapstad-lughawe aangehou nadat sy toegang na Suid-Afrika geweier is. Die Cape Argus berig dat die Oos-Kaapse winkelbestuurder, Meizhu Chen en haar man, volgens hofdokumente op 5 Oktober teruggekeer het na Suid-Afrika nadat hulle ‘n begrafnis in China bygewoon het. Slegs haar […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,421
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php