Hierdie lied is opgeneem deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Jay en Ruhan du Plessis. Hy was vir die eerste keer by Afrikaans is Groot 2018 op een verhoog saam gesing. Dié snit en video is op Afrikaans is Groot Vol. 11 CD en DVD vrygestel.
The leader will not rise until the nation bows its knees. We determine when God will intervene. Clearly the nation is not ready, we are still arguing about religion, brandy, rugby., racism and the like. Because we cannot bow our knees are Heavenly Father will bring us to a point where we will be forced to. Its called desperation. Our choice!!!
Die Boere kort weer n leier en God sal voorsien. Ons almal behoort weer terug te draai na God toe.
CODESA made provision for self-determination.
I love this song. The settlers will rise again
Die boere kanie dood gaan nie ons sal saam staan maak nie saak wat nie????
Die liedjie is presies wat ek nodag gehad het veral met al die kak om ons in ons land
Rubbing my very heavily pregnant belly and praying that one day my baby will know where they come from and it will not be a war zone!!
If the world just could have listened to Steve Hofmeyers plead years ago the RSA would not have been in this current situation!
Keep strong!
Suid-Afrika is die beste en ek is trots op dit
Ek beklei saam met julle
wat maak ek metmy kinder se toekoms ? moet ek manet slap le het ons verniet ons ouers verloor op grens .hoeveel mense konie hulle pa ontmoet hetie v wat alles v niks .kinders vdag wil net drink en drugs doen en lewe v die dag … skoole leer kinders verkeerd .wat gebe het .. hkm niemand worry nie .enons volk boervolk kenie sulke goed (drugs etc ) maakmens seer ons jong mense moet opstaan ons ouers moes dit doen teen hulle wil .ons jong mense le slapgat
"My vlag sal aanhou waai"
Skielik sien ek hierdie in 'n hele nuwe lig..
Die lied laat vir my terug dink na my ou dae toe ek nog jong was ❤️
Hoe lank nog…Eks lus, gereed en voorbereid. Kom wat wil, ons sal dit oorleef.
Die boere sal weer opstaan, en hul self regeer. Die lied sit dit mooi uiteen.
My vlag waai vir altyd
#lovebokvanblerk!!
Hierdie lied dink vir aan toe hoe ek in Mtunzini was. Ek is rerig lief vir die lied en Mtunzini. Ek het vrede in Mtunzini gehad.
Hierdie lied van die begin af begin luister.Bly een van die beste Afrikaanse Liedjies ooit.
Het venaand by Steve se konsert vir die eerste keer die lied in persoon gehoor en my hart uit gehuil ❤️ Stunning song Steve ??☀️
Ek huil as ek na dit luister.. Pragtige song wat elke award moes wen?! Ek is colored en Afrikaans en ek weet die land behoort aan ons almal… Dankie Steve en maats
Selfs my vrou wat nie Afrikaans luister nie sê dis Puik!
Nie mand sale ons klaar maak nie suid afrika
'n Lied vir ons land
TROTS AFRIKAANS