Ek hoop ek het getrou gebly aan name wat kan bestaan, maar Afrikaanse en swart name is hoogs ongewoon vir talle ore en oë. Suid-Afrikaners wat in Brittanje woon, het daarna gekyk en voorstelle gemaak – en in sekere gevalle het dit in 'n stryery ontaard.
Comments