Reën – Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

Reën – Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

Official Music video for “Vrystaat Vlaktes” by Reën.

Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/VrystaatVlaktes

Follow Reën op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/ReenMusiek
Instagram – https://www.instagram.com/reenmusiek/

Directed by Christian Wolf
Executive Producer: Murray Lubbe for Sony Music South Africa
Key Grip : Werner Nortje @ Omniworx
Car Rental: Classic Rides
Makeup & Hair: Kayla Botha
Wardrobe Styling: Chantelle Botha
Dress supplied by Febé Fashion

Vrystaat Vlaktes Lyrics:
Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland
Breek die stilte wat karring aan my binnekant
Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad
Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag

Ek het my hart verloor
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die
Vlaktes toor
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes

Ry tot waar die stad se ligte donker raak
Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh
Glo in beter tye glo in beter dae
Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae

Ek het my hart verloor
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die
Vlaktes toor
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes

Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla?
Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra

Wil jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat?
Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes

Oh whoa oh ho
Oh whoa oh ho

Music video by Reën performing Vrystaat Vlaktes. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/pA7fVx
#Reen #VrystaatVlaktes

176,497
Like
Save

Comments

Chariska Schutte says:

awesome song ❤

Ria Bennent says:

Pragtig…💕💕

Zelni Kemp says:

Ek wil julle baie graag gray regret Lee ontmoet

Monja Viviers says:

Dit is baie mooi

Danie Jacobs says:

dit is amazing

Christie De Necker says:

ek was skepties…maar ek love dit!!

Colette Roux says:

Ek love love love die😱❤

Francois du Plessis says:

Los ma daai boerdery. Julle mag maar sing. Wel gedaan!

liezel freeman says:

Stunning!Trots Suid Afrikaans hier in UK❤️Wys jou wat die Here kan doen met 2 mense wat saamstaan🙌🏻

Kylie love says:

Ek het julle op Boer soek n vrou gesien
Ek love julle saam. Julle is so oulik saam. Die music video en die liedjie is baie goed. As ek sit moet rate sal ek dit 1000000000/10 gee. Baie mooi.

leneplayzzz says:

ek is sooo bly julle het ontmoet in boer soek n vrou julle is die beste "couple"
Awesome liedjie ☺☺☺

Philippa du Plessis says:

Ek hou van julle! I like!

Lodewyk Van Schalkwyk says:

Fantasties! Baie oulik

Megan Small says:

Julle is flippen oulik! Hierdie moet die volgende Boer soek n vrou liedje wees 🥰

Wynand Burger says:

Baie nice. Julle maak n goeie span!! Baie geluk !! Ons hou julle dop v nog

Bernice Nel says:

Vrystaat bly maar die beste

Helouise Pelser says:

Love love love julle tweetjies en love die liedjie. So bly julle het mekaar gevind op boer soek n vrou.❤

Stephan Groenewald says:

Briljant, trots Afrikaans! Ek sien uit vir julle volgende liedjie!

Monique Hattingh says:

😍😍😍

Cobus Derrenberg says:

AWESOME AWESOME AWESOME 🌟🌟🌟🌟🌟!!!

Jeanene van Heerden says:

Dis soooo mooi

Paul Terry says:

Totally Orsum

Write a comment

*

css.php