Kurt Darren – Selfie Song

Kurt Darren – Selfie Song

Download or stream die album hier – https://lnk.to/aVZMx

Follow Kurt op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/kurtdarren/
Twitter – https://twitter.com/KurtOfficial
Instagram – https://www.instagram.com/kurtdarren/

Music video by Kurt Darren, Leah, Snotkop performing Selfie Song. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/k5YbKz

698,325
Like
Save

Comments

Jacques Nel says:

Ek sal KAALVOET SOKKIE oor die braaivleis vuur voordat ek weer hierna moet luister. KAPTEIN SPAN DIE SEILE en kry my weg van hierdie gemors af.

Johané van den Berg says:

Lol love you leah😊

mtb jr. says:

Afrikaanse musiek het regtig cheap geword. Waar het als verkeerd gegaan. + die chainsmokers het die selfie song baie beter gedoen

Zandri Smith says:

My 3 beste sangers daar kort net justen moore dam is dit👍

Lia says:

koert is `n bietjie te oud vir die

Riaan Van Wyngaard says:

party mense is darm maar kak afrikaners

boss anke says:

ek stuur gooi vir jou n SELFIE….LOVE DIE LIEDJIE✌😘SIT IN MY KOP VAS….as julle dit lees …as jy n probeem het met die liedjie gaan. dan uit!!!!!!#loveit

Monique Laubscher says:

Ek love die song! Hy het op my gegroei!

Ilze Van Heerden says:

Hou van die song 💖

Kay-leigh Titmuss says:

Love Jul en Jul songs

Lee-anne Van Greunen says:

Love die liekie❤

Ati Salvaro says:

Aansteeklik! Hallo uit Kroasië!

Dennis Du Toit says:

Dis hoekom die swartes ons nie like nie

Scared Crow says:

Hierdie is n skande vir die Afrikaanse nasie.

Kayli 0 says:

Best song van 2018 love it

Ryan Palm says:

Ryan Palm cool song julle ammel wat herdie song gemaak het

Abigail Briedenhann says:

BESTE SONG OOIT 😀

Natasha Cleghorn says:

Love hierdie selfie son

Marnie van Niekerk says:

Snotkop is cool

Genevive Jones says:

Ag Nee. Ek dink my ore is nou gebreek.

Shelby VDW says:

Well. I’m never doing mushrooms again.

Micheala Pienaar says:

Julle moet julle ore laat toets die song is kwaai

Ester Holmes says:

Ek law selfies😊 yip kom ons dans.

Lawrence Lee Thorpe says:

Dom liedjie lol

Reply to Jacques Nel Cancel reply

*

css.php