e-tol

e-tol

Die  regering hoop dat die verlaagde Gautengse e-tol tariewe padgebruikers sal aanmoedig om tolgeld te betaal. Dit is eerste twee veranderinge aan die omstrede e-tolstelsel wat om middernag in werking getree het. Die woordvoerder van Sanral, Vusi Mona sê motoriste sal nou minder betaal ongeag of hulle e-skyfies het of nie. Hy sê tariewe is […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,559
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php