Koop of luister ‘Foto’s’ hier – https://DodoNyoka.lnk.to/FotosMB
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook – https://www.facebook.com/DodoNyoka
Instagram – https://www.instagram.com/dodonyoka_music/
TikTok – https://www.tiktok.com/@dodonyoka_music
_________________________________________________________
Lirieke:
Na na na na na na na
Omdat ons kan, na
Na na na na na
Omdat ons kan
34 grade buite
Afgedraaide ruite
Harde week verby en hier kom ons nou
100 op ‘n grondpad
Nou gaan dit nie lank vat
Appel kap ‘n tune oppie radio
Oh oh oh oh oh ohioh
Kannie wag tot ek by jou is
Water lekker koud is
Oh oh oh oh oh ohioh
Kom ons maak ‘n bietjie foute
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto’s van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto’s van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na na na na na na
Omdat ons kan, na
Na na na na na
Omdat ons kan
Gaan ‘n ding nou raak vat
In Afrika se sonsak
Hoe kan ons nou nee sê op so ‘n aand
Kom ons wees net jonk en dom en bietjie dronk
Rol ‘n bietjie rond in die warm sand
Oh oh oh oh oh ohioh
‘n Foto saam met jou om hierdie te onthou
Oh oh oh oh oh ohioh
En die lewe gaan so gou verby
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto’s van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto’s van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na na na na na na
Omdat ons kan, na
Na na na na na
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto’s van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto’s van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na na na na na na
Omdat ons kan, na
Na na na na na
Omdat ons kan
Ek luv die song baie wel done DODO!!!
Jy mag maar sing jongman! Daar wink 'n blink toekoms vir jou. Alles wat mooi is wens ek jou toe.
Dodo dankie vir die lekker kuiertjie hier in Rustenburg dit was uit die boeke uit en jy mag maar 'n show doen. Jys ons wenner
LOVE die song!!!!!!!!!!
My maat so geweet jy gaan dit maak, jys n yster, gaan vir goud bul. Love you songs
Da King??
Jy gan nog baie ver kom. Jy moes gewen het. Dankie vir die wonderlike musiek. Hier uit New Zealand.
Baie mooi stem dankie vir die lietjie is bja mooi
Love die song
Dodo dis my favourite liedtjie nou ek love dit
Wat n wenner, WOW!!!
Jys nogsteeds my wenner…
Super awesome
Amazing ????
Jy Is awesome
What a Talent Dodo ?
You are best
Dankie Dodo. Jou nederigheid is God's beginsel. Jy gaan dit ver bring
Aitsa, baie mooi!!
Moet i song saam Jay doen… Sien i nuwe Eden!
Hoekom maak jy nie n song van Durban
Love die song ♥️
LOVE LOVE LOVE !! so trots op jou DODO, het geweet jy gaan ver gaan, van skooltyd af al !!
??????
Ek love you jy is die beste
Can you believe it??landsdiens kamp later, kyk waar is jy nou❤️
I'm not a huge fan of Afrikaans music but this song stole my heart♥️♥️♥️
jou fokin legend
Awesommeee awesommeeee! Lovee lovee hierdie songgg
Anni branddd?