CLAAS: Toonbeeld van Duitse vakmanskap en uitnemendheid

CLAAS: Toonbeeld van Duitse vakmanskap en uitnemendheid

Groot sukses het dikwels 'n klein begin. Toe August Claas in 1921 sy eerste patent, 'n eenvoudige maar hoogs doeltreffende touknoper vir sy balers, geregistreer het, het dit 'n ketting van gebeure aan die gang gesit wat gelei het tot die ontwikkeling van een …

1,321
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php