Winkel geplunder en kitsbank verniel

Winkel geplunder en kitsbank verniel

Gewelddadige betogings het in dele van Dube in Soweto uitgebreek waar inwoners ‘n winkel geplunder en ‘n kitsbank verniel het. Hulle sê hulle is al dae lank sonder elektrisiteit. Die Gautengse polisie hou die toestand dop. In Ekangala oos van Pretoria is vyftien mense intusen in hegtenis geneem nadat inwoners gedreig het om ‘n polisiestasie […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,369
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php