‘n Groep van sewe voormalige SAUK-raadslede en senior uitvoerende beamptes het ‘n ope brief aan president Jacob Zuma, die minister van kommunikasie Faith Muthambi, en die voorsitter van die SAUK-raad geskryf om hul kommer te lug oor die onlangse gebeure by die openbare uitsaaier. Die groep sluit in die voormalige visevoorsitter Brigalia Bam, voormalige raadslid […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments