Vonnisverrigtinge van John Block begin vandag

Vonnisverrigtinge van John Block begin vandag

Die vonnisverrigtinge van die ANC se gewese Noord-Kaapse voorsitter, John Block, begin vandag in die Hooggeregshof in Kimberley. Hy, sy maatskappy, Chisane-beleggings, en ‘n direkteur van die maatskappy Trifecta, André Scholtz, is in Oktober skuldig bevind aan bedrog en geldwassery. Die hof het bevind dat Block in 2005 sy politieke invloed gebruik het om die […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,236
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php