Maleisië se eerste minister, Najib Razak, het bevestig dat ‘n stuk van ‘n vliegtuigvlerk wat op die Indiese Oseaan-eiland, Reunion, gevind is, afkomstig is van die vermiste Boeing 777 van die Maleisiese lugdiens. Hy sê internasionale kundiges wat die wrakstuk by ‘n toetssentrum naby Toulouse in Frankryk ondersoek het, het bevind dat dit deel is […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments