Vervoer wat deur die Staat aan aan Zuma se vroue voorsien gaan ondersoek word

Vervoer wat deur die Staat aan aan Zuma se vroue voorsien gaan ondersoek word

President Jacob Zuma se kantoor gaan die vervoer wat deur die Staat aan sy vroue voorsien word ondersoek, en sal ook kyk na dit wat aan vorige Presidente en Adjunk-Presidente se vroue voorsien is. Dit kom nadat in die Parlement onthul is dat agt-punt-ses miljoen Rand van die polisie se begroting oor die afgelope vyf […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,570
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php