Philip Senekal se brief die afgelope Sondag aan dr. Jani het my groot plesier verskaf. Ek wens sy kon die ander oud-Uile kry om ook te skryf oor wat hulle tans doen. Is Vaatjie, die groot voorspeler, vandag 'n rugby- en koskenner? Is Berrie met die dodelike …
Comments