Vandale het die standbeeld van Paul Kruger en die boerekrygers op Kerkplein in Pretoria met groen verf bemors. Dit volg nadat Blessing Manale — woordvoerder van Tshwane se uitvoerende burgemeester, Kgosientso Ramokgopa – gister gesê het alle erfenisbates in die stad, waaronder apartheids- en koloniale oorblyfsels, sal deur die metropolisie en kringtelevisiekameras beskerm word. Manale […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments