Maar dit is Café Alexandre, met sy boheemse Franse dekor en sy eg Suid-Afrikaanse kokke, wat die dorp behoorlik aan die gons het. “Hartbeespoort gaan een van die dae as 'Hartiewood' bekend staan,” spot 'n dorpenaar wat uit nuuskierigheid 'n draai kom …
Comments