Koning Salman van Saoedi-Arabië het sy vakansie by die Franse Riviera kortgeknip en ná net agt dae met sowat die helfte van sy gevolg van sowat ‘n duisend mense na Marokko teruggevlieg. Sy beplande vakansie van drie weke het ‘n groot bohaai veroorsaak omdat die Mirandole openbare strand reg onder sy private villa vir die […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments