Uittrede uit internasionale rugby aangekondig

Uittrede uit internasionale rugby aangekondig

Die Franse losskakel, Frederic Michalak, het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat die Hane in Saterdag se Wêreldbeker-kwarteindstryd in die Millennium-stadion in Cardiff met 63-13 deur die All Blacks verslaan is. Die 33-jarige Michalak is kort na die begin van die wedstryd met ‘n dyspierbesering van die veld af. Hy het die afgelope 14 […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,474
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php