‘n Passasierstrein wat deur een van Prasa se omstrede Afro4000-lokomotiewe getrek is, het gisteraand laat naby Modderrivier in die Noord-Kaap ontspoor en van die passasiers is beseer. Daar was egter sover vasgestel kon word was daar geen noodlottige beserings nie maar twaalf mense onder wie die treindrywer en sy assistent is beseer.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments